RGS

RGS Alfa-Maatjies

R 85.00

Om die letters van die alfabet te ken, is a belangrike deel van skoolgereedheid.

  • Hierdie kleurvolle legkaarte, elk met 2 stukke wat inmekaar pas, sal jou kind help om the letters van die alfabet te herken en te leer hoe hulle klink.
  • Instruksies ingesluit.
  • Ouderdom 5+