Skooluitstappie Vir Superhelde

R 79.00

Mev. Wonder neem haar klas van superhelde op n skooluitstappie na die museum toe. Maar sal hulle daarin slaag om hulle superkragte geheim te hou?